NEEM KENNIS VAN HIERDIE DATUMS
6 April: Aansoeke maak oop vir alle programme.
3 Mei: Aansoeke maak oop vir finansiële bystand aan die Universiteit Stellenbosch.
31 Julie: Aansoeke sluit vir alle voorgraadse programme.
31 Julie: Koshuisaansoeke sluit.
31 Augustus: Aansoeke vir finansiële ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch sluit.
15 Desember: Diploma in Openbare Verantwoordelikheid (Telematiese Onderwys) sluit.
Klik HIER vir NSFAS aansoekinligting, datums en kontakbesonderhede.