NASIONALE NORMTOETS (NNT)
Die Universiteit
Stellenbosch sal nie van NNT-resultate vir keuring of plasing vir die 2022-inname
gebruik maak nie, met die volgende uitsonderings:
1. Aansoekers vir die Regsgeleerdheid
fakulteit word wel vereis om die NNTs voor 16 Julie vir
keuringsdoeleindes af te lê.
2. Alle School of Tomorrow ansoekers vir Stellenbosch Universiteit moet die NNTs voor die einde van 2021 aflê ten einde te verseker dat hul resultate voor registrasie 2022 beskikbaar is.
3. Besoek www.nbt.ac.za vir toetsdatums en besprekings.