Koshuisinwoningsgelde per student per jaar  (sluit etegeld uit)

StellenboschkampusVroueMans
KoshuiseEnkelDubbelKoshuiseEnkelDubbel
Nemesia
Erica
Minerva
Harmonie       
Irene     
Monica 
Heemstede    
Lydia     
Nerina 
Huis ten Bosch          Sonop   
Serruria 

 

 

R 61 100

 

 

R 50 340

Dagbreek        
Huis Visser
Eendrag           
Majuba
Helderberg
Simonsberg
Helshoogte                         
Wilgenhof 
Huis Marais

 

 

R 62 550

 

 

R 51 430

VROUE EN MANS
KoshuisEnkelDubbelHuiseEnkelDubbel
MetanoiaR 62 550 StudentehuiseR 54 590R 43 360
Huis Russel Botman, LLL Dorp, HUB HuiskomiteesR 62 550 
GoldfieldsR 62 550R 51 430 
WoonstelleEnkelDubbelWoonstelleEnkel
Huis de VilliersR 57 590R 46 750LobeliaR 60 530
Huis MacDonaldR 48 200 - R 65 090 
Concordia (plaaslike studente, p/p/pjr)R 60 150
 
Tygerbergkampus
Uitsluitlik vroue​
 
KoshuisEnkelDubbel
Huis Francie van ZijlR 51 950R 39 130
Vroue en mans
KoshuisEnkelDubbelKoshuisEnkelDubbel
HippokratesR 52 950R 39 940Huis Ubuntu House, Nkosi Johnson, eNkanyiniR 62 050 

Meerhof: enkel

duet

R 66 760

R 69 880

 Meerhof -uitbreidingR 61 530R 49 240
Etekwota (Nie ingesluit by bedrae tov koshuisinwoning nie)

Pakket vir 3 standaard maaltye (“ete van die dag") per dag, 7 dae per week

LW: Werklike betalings slegs vir maaltye geneem & duurder keuse kan pakket voortydig uitput

R 29 590​​