Kaart- / EFT-betalings:
Aanlyn betaling - klik hier
Let wel:
Nadat u kennis ontvang het dat die kaartbetaling suksesvol was, kontroleer asseblief eers u bankstaat ten einde bevestiging te kry dat die betaling wel suksesvol gedoen is.
Slegs kredietkaarte wat vir “3D Secure” geregistreer is, word vir betaling aanvaar.