*beraamd; onderhewig aan goedkeuring van begroting teen einde 2020.
Hierdie bedrae is nie van toepassing op internasionale studente nie, uitgesonderd internasionale studente met geldige permanente verblyfreg in Suid-Afrika en internasionale studente met vlugtelingstatus - klik hier om na Universiteit Stellenbosch Internasionaal se webtuiste geneem te word.
Hieronder volg 'n verteenwoordigende uittreksel uit die Universiteit se onderrigprogram-aanbod met die benaderde studiegeld per jaar, soos van toepassing in 2020. Onthou asseblief dat dit net benaderde syfers is om 'n aanduiding te gee van wat die studiegeld ongeveer kan beloop. U kan ook ‘n kwotasie saamstel om 'n meer akkurate aanduiding te kry – verwys na die skakel bokant die tabel hieronder.
Let asseblief daarop dat studieverwante addisionele bedrae bekend as Modulekoste en Programkoste (materiaal-, laboratorium- en reisgelde), bereken volgens 2020-bedrae met die jaarlikse verhoging, hieronder ingesluit is; departemente mag die bedrae op grond van akademiese behoefte wysig. Boekegelde (doen navraag by akademiese departemente), ledegeld vir akademiese en ander verenigings (R20 - R5 671), PSO-gelde vir privaatstudente (R371), huisgelde vir koshuisstudente (R638) en parkeergelde is uitgesluit.
Vir meer besonderhede oor studiegelde, raadpleeg die Jaarboek 2021, Deel 3, Studentegelde waarin die beraamde studiegeld vir sekere voorgraadse en nagraadse programme verskyn.
'n Kopie van die Jaarboek is beskikbaar aanlyn.
Vra ’n meer gespesifiseerde Voorlopige Verklaring van Gelde / Kwotasie aan (Voorgraads en Nagraads, alle jare van registrasie)
Kursus | Beraamde bedrag in 2021 vir 1ste jaar van Voorgraadse studie (tensy anders vermeld)
|
BA | R43 343
|
BA in Menslike Hulpbronbestuur
| R48 037
|
BA in Ontwikkeling en Omgewing
| R48 607
|
BA (Regsgeleerdheid)
| R54 501
|
BA in Visuele Kunste | R43
734
|
BA in Sosio-Informatika
| R42 771
|
BA in Sportwetenskap
| R46 763
|
BA in Drama en Teaterstudie | R44 448
|
BA in Musiek (BMus)
| R48 915
|
B in Maatskaplike werk
| R45 627
|
BEd (Internediere Fase Opvoedkunde) BEd (Grondslagfase Opvoedkunde)
| R48
977
R45 737
|
BSc | R55 997
|
BSc in Aardwetenskap
| R60
256
|
BSc in Menslike en Lewenswetenskappe
| R56
801
|
BSc Agric
| R48 862
|
BSc Agric in Wingerd en Wynwetenskappe
| R53
179
|
BSc in Voedselwetenskap
| R53 021
|
BSc in Bosbou en Houtwetenskappe
| R47
986
|
BAgric in Agribesigheidsbestuur
| R47
504
|
BTh (Baccalaureus in Teologie) | R45
106
|
BDiv (Baccalaureus in Divinitatis)
| R52
062
|
LLB (Voorgraads)
| R54
169
|
LLB (Nagraads, as 2de B-graad), 2-jarige, 1ste van 2-jr
| R49
490
|
LLB (Nagraads, as 2de B-graad), 3-jarige, 1ste van 3-jr
| R56
262
|
BCom
| R44
940
|
BCom (Aktuariële Wetenskap)
| R69
076
|
BCom (Bedryfsielkunde)
| R50
845
|
BCom (Regsgeleerdheid)
| R57
293
|
BCom (Wisk Wetenskappe)
| R51
127
|
BRek I
| R51
074
|
BRekLLB
| R60
139
|
Baccalaureus in Ingenieurswese | R64
974
|
BSc in Fisioterapie
| R53
522
|
BSc in Dieetkunde
| R53
776
|
B in Arbeidsterapie
| R55
484
|
B in Spraak- Taal- en Gehoorterapie
| R50
206
|
BVerplVerlosk
| R48
706
|
MB ChB I
| R71
203
|
MB ChB II | R71
203
|
MB ChB III | R71
203
|
MB ChB IV | R71
203
|
MB ChB V | R87
283
|
MB ChB VI | R68
296
|
Kliek hier vir 'n PDF-dokument met beraamde studiegeld vir 2021