​​​

Aansoekgeld


'n Bedrag van R100 is betaalbaar by aansoek om toelating as student. 

Hierdie bedrag is nie van toepassing op die volgende groepe nie:
- Internasionale studente - klik hier om na die Stellenbosch Universiteit Internasionaal (SUI) se webtuiste geneem te word.
- Studente wat aansoek doen by die Universiteit Stellenbosch se Besigheidskool (USB). Doen navraag by: usbcom@usb.ac.za.

Aansoekgeld is onder geen omstandighede terugbetaalbaar nie.