​​​​​​​​

Voorlopige kwotasie van gelde

K​liek hier vir ​'n meer gespesifiseerde Voorlopige Verklaring van Gelde / Kwotasie aan ​ ​​​​ ​















Let asseblief op die volgende:

Die skermtaal, wat ook die taalkeuse vir die drukstuk van die kwotasie bepaal, kan gestel word deur die taalkeuse op die My.SUN-banier te wysig op die skerm “Voorlopige Kwotasie Gegee Sonder Benadeling Van Regte":  

Klik op en om die Engelse weergawe na Afikaans te verander, en op af om die Afrikaanse weergawe na Eng​els te verander.

Neem ook kennis van die vereiste aantal krediete vir die betrokke programjaar (by voorbeeld 160 vir 1ste jaar LLB hieronder), en gebruik dit as riglyn by die keuse van modules op die daaropvolgende skerm.