​​​​​​​​​​​​

Sluitingsdatums

Neem kennis van hierdie datums 

1​ April: Aansoeke maak oop vir voorgraadse programme.
Julie: Aansoeke maak oop vir finansiële bystand aan die Universiteit Stellenbosch.
31 Julie: Sluitingsdatum vir voorgraadse programme en koshuisaansoeke.
September: Aansoeke vir finansiële ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch sluit.
26 Januarie: Diplomas in Openbare Verantwoordelikheid (Skool vir Publieke Leierskap ) sluit.

Klik HIER vir NSFAS aansoekinligting, datums en kontakbesonderhede. ​​