Hierdie kantoor is verantwoordelik vir die instandhouding, beskerming en bewaring van rekords, asook die vernietiging of argivering van rekords.