Registrar's Division
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​Welkom by Studente-administrasie 

Studente-administrasie is verantwoordelik vir advies oor akademiese studente-administrasie, die reël van eksamens, roosters en gradeplegtighede, die uitreiking van studenterekords en kwalifikasiesertifikate, ondersteuning tydens registrasie, en die publikasie van die US-Almanak​, intreeredes en die Universiteit se Akademiese Programme (Jaarboek).​

Ander Kampusse 

Klik hier vir meer inligting oor studente-administrasie op Tygerbergkampus.

Klik hier vir meer inligting oor studente-administrasie op Bellvilleparkkampus. ​

Registrasie 2023 (nuwe en terugkerende studente)​



 

 

Assistentregistrateur: Studente-administrasie (Stellenbosch-kampus)MeLeanaLoxtonmcl@sun.ac.za+27 21 808 9111