Verandering by die US
Hoe veranderingsbemagtiging by die groter prentjie by die US inpas
Veranderingsbemagtiging by die Universiteit Stellenbosch is deel van ’n institusionele siklus wat ons Strategiese Raamwerk 2019–2024, strategie implementeringsplanne, omgewingsplanne, Institusionele Plan en Visie 2040 insluit.
US se raamwerk vir veranderingsbemagtiging
Hoe sal veranderingsbemagtiging by die Universiteit Stellenbosch plaasvind? Ons sal steun op die US Raamwerk vir Veranderingsbemagtiging wat die volgende fases insluit:
- Identifiseer verandering en beplan daarvoor
- Ontwerp en navigeer die verandering
- Institusionaliseer en bemagtig die verandering
- Vestig eienaarskap vir verandering en leer uit verandering
Verdere besonderhede oor elke fase verskyn
hier.