Registrar's Division
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Studenterekords

​Hierdie kantoor is verantwoordelik vir die uitreiking van gedragsertifikate, studierekords en kopieë van graadsertifikate, die verskaffing van module-inhoude vir studie aan ander universiteite, en die hantering van navrae van studente oor US-kwalifikasies toegeken.

 

 

Administratiewe BeampteMnrSamuelde Beerrecords@sun.ac.za27(21) 808 9111