​​​​US Visie en Strategie Proses: Meer oor die Taakgroepe

​​​​


Fokus

​Lede


Waardes

Opdrag afgehandel



  • 'n Ontleding van die huidige US waardes asook
  • Die formulering van moontlike nuwe waardes​




  • Prof Daniel Malan (taakgroepleier​)
  • Prof Anton van Niekerk
  • Prof Vasti Roodt
  • Dr Leslie van Rooi
  • Prof Piet Naudé
  • Prof Pumla Gobodo-Madikizela
  • Prof Yusef Waghid
  • Me Sherrill February 

Vorm en Grootte​​

Opdrag van fase 1  is afgehandel

​Addisionele lede is bygevoeg vir fase 2. Hulle ontwikkel, onder voorsitterskap van Prof Ian Cloete, scenario's tov grootte en vorm (o.a. studente, programme, personeel, struktuur) 


  • ​Die daarstelling van 'n werkende omskrywing vir die konsep 'grootte en vorm';
  • Die hersiening van die US se bestaande interne strategie-dokumente;
  • Die hersiening van eksterne tendense in die ontwikkeling van universiteitstrategie deur 'n 'myl-wyd-duim-dik' skandering van die gesprekke van die oomblik te doen;
  • Die voorlegging van 'n voorstel oor 'n keuse van opsies vir grootte en vorm​

Kerntaakgroep vir Fase 1
  • Dr Morne Mostert (voorsitter)
  • Me Doris Viljoen
  • Prof Ian Cloete
  • Mnr Nico Elema 
  • Prof Brian Ganson
  • Mnr Manie Lombard
  • Me Nicolette van den Eijkel
  • Mnr Ralph Pina
Kerntaakgroep vir Fase 2
  • Prof Ian Cloete (voorsitter)
  • Mnr Nico Elema
  • Mnr Manie Lombard
  • Me Nicolette van den Eijkel
  • Mnr Ralph Pina
  • Prof Brian Ganson
  • Prof Wikus van Niekerk
  • Dr Wilhelm Uys
  • Mnr EW Uys 
  • Dr Barbara Pool 
  • Me Anri Dorfling
  • Mnr MJ Brooks
  • Dr MJ Freeborough
  • Mnr Enzo D’Aguanno
  • Dr Morne Mostert
  • Me Doris Viljoen
Interne konsultante
  • Prof Arnold Schoonwinkel
  • Prof Eugene Cloete
  • Dr Antoinette van der Merwe
  • Prof Hester C Klopper


Navorsingstemas

​Opdrag afgehandel




Formulering van nuwe breë strategiese raamwerk vir navorsingstemas by US
  • Dr Therina Theron (voorsitter​)
  • Me Maryke Hunter-Husselmann
  • Prof Jannie Hofmeyr
  • Prof Alakendra Roychoudhury
  • Prof Johan Fourie
  • Prof Nico Gey von Pittius
  • Prof Karen Esler
  • Prof Hansie Knoetze
  • Prof Cherryl Walker
  • Prof Zsa-Zsa Boggenpoel​

​Beurse en Lenings

Opdrag afgehandel

​Nou in die operasionele lyn hanteer


  • Om ʼn omvattende ondersoek te doen ten opsigte van die finansiële volhoubaarheid van die huidige US Beurse- en Leningsmodel en aanbevelings vir die daarstel van ʼn hersiene model.
  • Om te herbesin en aanbevelings te maak oor die sinvolheid van die bestaande bestedingskategorieë, bv. die werwings-, meriete-, sport-, leierskap- en behoeftigheidsbeurse.
  • Om aanbevelings rondom die maatstawwe vir voorsetting van beurs- en lenings-toekennings te maak.
  • Om die aanwending van en uitbreidin​g van beskikbare en potensiële bronne vir beurse en lenings te ondersoek en aanbevelings te maak. Dit behels in die besonder die rol wat die Ontwikkelingskantoor in die werwing van beursfondse speel, sowel as die bydrae wat fakulteite uit hul eie beursfondse maak.​
  • Me C Feyt (Sameroeper)
  • Me A Murray
  • Mnr A Hanekom
  • Mnr L van den Heever
  • Dr G Arendse
  • Mnr WU Abrahams 
  • Me CRV Swartz 
  • Prof PD Erasmus 
  • Me L Kistner



Strategiese Prestasie-indikatore

Werksaamhede word belyn met bepaling van doelstellings en doelwitte





Die ontwikkeling van ʼn stel hoëvlak-indikatore wat aangewend sal word om die implementering, sowel as mediumtermynimpak van die US strategie, soos vervat in die nuwe visie-en- strategiedokument, te monitor.. Die fokus sal op drie vlakke van indikatore wees, nl. interne strategiese indikatore, indikatore met behulp waarvan die US vergelyk word met ons nasionale mededingende universiteite, en indikatore om die US internasionaal te vergelyk​.

Kerntaakgroep

  • Prof Johann Mouton (voorsitter)
  • Me Maryke Hunter-Husselman
  • Prof Ia​n Cloete
  • Dr Antoinette Smith-Tolken
Interne konsultante
  • Dr Antoinette van der Merwe
  • Dr Therina Theron
  • Dr Wilhelm Uys
  • Mnr Robert Kotze
  • Mnr Victor Mothobi
Eksterne konsultante
  • Mark Holton, Coventry University
  • Prof Ahmed Bawa,USAF
  • Dr Diane Parker, DHOO