Registrar's Division
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Eksamen: Afkampusstudente

​​​​​​​​​​​

Hierdie kantoor is verantwoordelik vir die koördinering van die eksamens vir alle internasionale en nasionale afkampus-US-studente, veral die geregistreerde telematiese studente. 

 Kontak asseblief hierdie kantoor met enige navrae oor eksamens vir afkampusstudente, asook vir inligting oor nasionale eksamenlokale en versoeke vir die veranderinge van lokale.​

Eksamenlokale vir afkampusstudente:  November 2019