Registrar's Division
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Eksamens: Residensiële US-studente

​Hierdie kantore is verantwoordelik vir die koördinering van die eksamens van alle residensi​ële US-studente op Stellenboschkampus.

Klik hier vir die Beleid oor Toetse en Eksamens, en inligting vir 2020​.

Ander Kampusse

Klik hier vir meer inligting oor eksamens vir residensiële US-studente op Tygerbergkampus.

Klik hier vir meer inligting oor eksamens vir residensiële US-studente op Bellvilleparkkampus.


 

 

Hoof: Akademiese Assessering, Rekords and Gradeplegtigheidskantoor (AARGO)MeRubyFransruby@sun.ac.za+27 21 808 9132
Administratiewe BeampteMnrCedricBezuidenhoutcgb@sun.ac.za27(21) 808 9111