Economic and Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Skole

Asset management.jpg

​​Skool vir Rekeningkunde

Die Skool bied programme aan wat tot verskillende rekeningkundige​ kwalifikasies en verskeie professionele loopbaanmontlikhede lei. Dit sluit geoktrooieerde rekenmeester en geoktrooieerde bestuursrekenmeester in.

Meer inligting

Asset management.jpg

​​​​Skool vir Publieke Leierskap (SPL)

Die Skool bied oplossings - gemik op waardetoevoeging in die openbare belang - deur middel van navorsing, voor-, en nagraadse en bestuursprogramme. Die Skool is ook ’n vennoot van die Volhoubaarheidsinstituut (Sien Sentrums en Institute.)

Meer inligting

Asset management.jpg

​​​​​​US Besigheidskool (USB)

Die Bestuurskool is ’n vooraanstaande verskaffer van internasionaal geakkrediteerde nagraadse bestuurskwalifikasies en sake-opleiding.

Meer inligting