Ons werk tans aan die Department Ondernemingsbestuur se webwerf en brosjure in Afrikaans. Laai asb intussen die Engelse brosjure af.
Die BCom Honneursprogram word as 'n voltydse, eenjaar-lange studie vir studente met 'n BCom-graad, aangebied. Studente kan kies uit vier verskillende spesialiseringsrigtings.
Die Departement Ondernemingsbestuur bied ’n ongestruktureerde MCom-program en 'n ongestruktureerde PhD-program aan.
Die Departement Ondernemingsbestuur bied twee nagraadse diplomas aan: een in finansiële beplanning en die ander in bemarking. Beide programme is een jaar van studie.