Moderne ondernemings het verskeie funksionele gebiede wat bestuur moet word om strategiese doelwitte te verwesenlik. Die Departement Ondernemingsbestuur bied ‘n voltydse BCom (Bestuurswetenskappe) oor drie jaar aan. Studente het ‘n keuse van ses fokusareas:
Laai die
brosjure van die Departement Ondernemingsbestuur hier af.