
Afrika Sentrum vir MIV-/Vigsbestuur
Die Sentrum se aktiwiteite is op die bestuur van MIV en Vigs in werksituasies gemik en sluit onderrig, navorsing en gemeenskapsdiens in.
Meer inligting >

Afrika Sentrum vir Dispuutbeslegting
Die Sentrum (by USB) beskou homself as ’n katalisator en innoverende leier in die ontwikkeling van die teorie en praktyk van mediasie, veral waar ekonomiese rolspelers by konflik betrokke is.
Meer inligting >

Die Buro is ’n ekonomiese navorsingsinstansie. Dit monitor en voorspel ekonomiese tendense en identifiseer en ontleed (plaaslike en internasionale) faktore wat Suid-Afrikaanse sake-ondernemings beïnvloed.
Meer inligting >

Sentrum vir Korporatiewe Bestuur
Die Sentrum (by USB) doen multi-dissiplinëre navorsing en bied opvoedings- en ontwikkelingsaktiwiteite aan ten einde doeltreffende korporatiewe bestuur van Afrika-organisasies te bevorder.
Meer inligting >