Die program behels dat ’n leerlingrekenmeester die eerste jaar van sy/haar leerlingrekenmeesterskap by ’n SAIGR-geakkrediteerde universiteit, ʼn stimulerende akademiese omgewing, deurbring...
Die program bied verskeie geleenthede…
Akademiese klerke word vanaf 1 Februarie tot 31 Desember van die betrokke jaar aangestel...
Aanbied van klasse, Hulpboek, Nasien van vraestelle, Administratiewe take…
Lees SAIGR se reëls en laai die aansoekvorm hier af.
Lees die ervarings van vorige klerke hier by ons.