School of Accountancy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Skool vir Rekeningkunde

​​​​​​​​

Onderrig 

Die Skool vir Rekeningkunde is by die onderrig van professionele rekenmeesters vir die volgende liggame betrokke:

•             Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR)

•             Instituut van Geoktrooieerde Bestuursrekenmeesters (CIMA)

•             Geoktrooieerde Assosiasie van Gesertifiseerde Rekenmeesters (ACCA)

•             Ander verwante areas

 Struktuur

Die Skool vir Rekeningkunde is in verskillende afdelings, wat vir die opleiding van verskillende rekeningkundige professies verantwoordelik is, verdeel:

•             Rekeningkunde (BRek en BCom)

•             Bestuursrekeningkundige

•             Belasting

•             Ouditkunde (met inbegrip van Inligtingstelsels) 


Die Skool vir Rekeningkunde bestaan uit ʼn groep toegewyde personeel wat almal toepaslik gekwalifiseer is om in hulle spesifieke veld te doseer.

Organisasiestruktuur 

Die Skool vir Rekeningkunde is organisatories in vier afdelings onderverdeel, wat elk aan die Direkteur van die Skool verslag doen. Tans is die verantwoordelikhede soos volg:

Direkteur van die Skool vir Rekeningkunde : Prof. SPJ von Wielligh​

AdjunkdirekteurLeer en Onderrig: Prof. CJ van Schalkwyk

Adjunkdirekteur: Navorsing:  Dr. GF Nel

Adjunkdirekteur:Sosiale Impak & Transformasie:  Prof. RJ Rudman 


Afdelingshoofde

  • Bestuursrekeningkunde: Prof. WS (Soon) Nel
  • Finansiële Rekeningkunde: Prof. CJ van Schalkwyk
  • Ouditkunde: Prof. R Butler
  • Belasting: Dr. R Nel

Programleiers

  • BRek: Prof. CJ van Schalkwyk en Prof. SPJ von Wielligh
  • BCom (Finansiële Rekeningkunde): Dr. GF Nel
  • BCom (Bestuursrekeningkunde): Mnr. R Baard
  • HonsBCom (Bestuursrekeningkunde): Mnr. R Baard
  • HonsBRek: Prof. CJ van Schalkwyk en Prof. C Lamprecht 
  • MCom (Belasting): Dr. R Nel
  • MCom (Bestuursrekeningkunde): Prof. WS (Soon) Nel
  • MCom (Finansiële Rekeningkunde): Prof. CJ van Schalkwyk
  • MRek (Belasting): Dr. R Nel
  • MRek (Bestuursrekeningkunde): Prof. WS (Soon) Nel
  • MRek (Finansiële Rekeningkunde): Prof. CJ van Schalkwyk
  • MRek (Ouditkunde): Prof. R Butler 
  • MCom (Rekenaarouditering): Prof. RJ Rudman 
  • PhD (Rekeningkunde): Dr. GF  Nel

 ​