Hoe doen ek aansoek?
Huidige
HonsBRek-studente kan aansoek doen om akademiese leerlingrekenmeesterskap.
Stuur ’n e-pos aan Prof SPJ von Wielligh, om hom in
kennis te stel dat jy belangstel en hy sal jou kontak om die proses te
verduidelik. Kyk egter eers na SAICA se reëls vir
die program en die amptelike aansoekvorm.
Verdere inligting
Vir verdere inligting rakende akademiese leerlingrekenmeesterskap,
kontak gerus die Skool vir Rekeningkunde by 021-808 3428, of Prof SPJ von
Wielligh by 021-808 3846 of e-pos pvw@sun.ac.za,