Graduate School of Economic & Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

US se nuwe Dekaan van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beoog om leiers te bemagtig wat toekomsgereed ishttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11190US se nuwe Dekaan van Ekonomiese en Bestuurswetenskappe beoog om leiers te bemagtig wat toekomsgereed isCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en BemarkingProf Reza Daniels, Direkteur van die Suider-Afrikaanse Arbeids- en Ontwikkelingsnavorsingseenheid (SALDRU) aan die Universiteit van Kaapstad (UK), is as die nuwe dekaan van die Fakulteit Ekonomiese Bestuurswetenskappe (EBW) aangestel.
Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdienshttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11176Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiensCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en BemarkingSuid-Afrikaners het op 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens in ʼn vrye en demokratiese land beklemtoon.
KI se impak onder die soeklig op Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasiehttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11164KI se impak onder die soeklig op Wêrelddag vir Kreatiwiteit en InnovasieCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en BemarkingKenners aan die Universiteit Stellenbosch fokus op die impak van kunsmatige intelligensie op ons lewens en beklemtoon waarom dit belangrik is om innoverende sisteme te bou ten einde ongelykheid aan te spreek en ʼn meer inklusiewe toekoms te skep.
Ouers bekommerd oor kinders se veiligheid op pad skool toe – US-studiehttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11152Ouers bekommerd oor kinders se veiligheid op pad skool toe – US-studieCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Alec Basson]Baie ouers in die Kaapse Metropool, veral dié in laerinkomstegebiede, is baie bekommerd oor die veiligheid van hulle kinders wanneer hulle skool toe reis.
Vier rekeningkundige uitnemendheidhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11144Vier rekeningkundige uitnemendheidSuppliedVier rekeningkundige uitnemendheid
Geestesgesondheidsorg in SA – ’n stelsel op lewensondersteuninghttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11146Geestesgesondheidsorg in SA – ’n stelsel op lewensondersteuningSuppliedEen uit drie Suid-Afrikaners sukkel met geestesgesondheidskwessies, en tog word slegs 5% van die gesondheidsbegroting aan sorg bestee. Finansiering is te min en die las gewoon te swaar.
Belastingstelsels in Afrika moet hersien word vir beter ekonomiese groeihttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11132Belastingstelsels in Afrika moet hersien word vir beter ekonomiese groeiCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Alec Basson]Belastingadministrasie in baie Afrikalande is ondoeltreffend en belemmer inkomste-invordering. Dit dui op potensiële leemtes wat deur institusionele hervormings aangespreek kan word.
Van studente ondersteun na student word: Werknemer van Stellenbosch Bestuurskool heromskryf haar waardehttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11127Van studente ondersteun na student word: Werknemer van Stellenbosch Bestuurskool heromskryf haar waardeNastassja G. WesselsRowena Plaatjies hou al jare lank die wiele aan die draai agter die skerms by die Stellenbosch Bestuurskool. Met die verwerwing van haar NGDip BBA tree sy nou vorentoe – nie net as ʼn suksesvolle student nie, maar as ʼn beroepspersoon wat gereed is.
Hoe onverwagte draaie ʼn MBA-graduandus tot bo gelei hethttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11128Hoe onverwagte draaie ʼn MBA-graduandus tot bo gelei hetNastassja G. WesselsVan korporatiewe uitbranding tot die herontdekking van sy loopbaan, van vrees vir mislukking tot vreeslose leierskap; Etienne Pieterse se verhaal bewys dat jou werk verloor soms die beste ding is wat met jou kan gebeur.
Hoe ʼn ‘MBA-baba’ vir Davina Mentoor gehelp het om leierskap te herdefinieerhttps://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11120Hoe ʼn ‘MBA-baba’ vir Davina Mentoor gehelp het om leierskap te herdefinieerNastassja G. WesselsDit is ʼn groot genoeg uitdaging om ʼn loopbaan, ʼn gesin en ʼn MBA te probeer balanseer.