KI se impak onder die soeklig op Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11164 | | KI se impak onder die soeklig op Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie | Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking | Kenners aan die Universiteit Stellenbosch fokus op die impak van kunsmatige intelligensie op ons lewens en beklemtoon waarom dit belangrik is om innoverende sisteme te bou ten einde ongelykheid aan te spreek en ʼn meer inklusiewe toekoms te skep. |
Ouers bekommerd oor kinders se veiligheid op pad skool toe – US-studie | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11152 | | Ouers bekommerd oor kinders se veiligheid op pad skool toe – US-studie | Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Alec Basson] | Baie ouers in die Kaapse Metropool, veral dié in laerinkomstegebiede, is baie bekommerd oor die veiligheid van hulle kinders wanneer hulle skool toe reis. |
Vier rekeningkundige uitnemendheid | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11144 | | Vier rekeningkundige uitnemendheid | Supplied | Vier rekeningkundige uitnemendheid |
Geestesgesondheidsorg in SA – ’n stelsel op lewensondersteuning | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11146 | | Geestesgesondheidsorg in SA – ’n stelsel op lewensondersteuning | Supplied | Een uit drie Suid-Afrikaners sukkel met geestesgesondheidskwessies, en tog word slegs 5% van die gesondheidsbegroting aan sorg bestee. Finansiering is te min en die las gewoon te swaar. |
Belastingstelsels in Afrika moet hersien word vir beter ekonomiese groei | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11132 | | Belastingstelsels in Afrika moet hersien word vir beter ekonomiese groei | Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Alec Basson] | Belastingadministrasie in baie Afrikalande is ondoeltreffend en belemmer inkomste-invordering. Dit dui op potensiële leemtes wat deur institusionele hervormings aangespreek kan word. |
Van studente ondersteun na student word: Werknemer van Stellenbosch Bestuurskool heromskryf haar waarde | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11127 | | Van studente ondersteun na student word: Werknemer van Stellenbosch Bestuurskool heromskryf haar waarde | Nastassja G. Wessels | Rowena Plaatjies hou al jare lank die wiele aan die draai agter die skerms by die Stellenbosch Bestuurskool. Met die verwerwing van haar NGDip BBA tree sy nou vorentoe – nie net as ʼn suksesvolle student nie, maar as ʼn beroepspersoon wat gereed is. |
Hoe onverwagte draaie ʼn MBA-graduandus tot bo gelei het | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11128 | | Hoe onverwagte draaie ʼn MBA-graduandus tot bo gelei het | Nastassja G. Wessels | Van korporatiewe uitbranding tot die herontdekking van sy loopbaan, van vrees vir mislukking tot vreeslose leierskap; Etienne Pieterse se verhaal bewys dat jou werk verloor soms die beste ding is wat met jou kan gebeur. |
Hoe ʼn ‘MBA-baba’ vir Davina Mentoor gehelp het om leierskap te herdefinieer | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11120 | | Hoe ʼn ‘MBA-baba’ vir Davina Mentoor gehelp het om leierskap te herdefinieer | Nastassja G. Wessels | Dit is ʼn groot genoeg uitdaging om ʼn loopbaan, ʼn gesin en ʼn MBA te probeer balanseer. |
Werk, gesin en ʼn MBA: Edwin Kriel se doelgedrewe leierskapsreis | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11121 | | Werk, gesin en ʼn MBA: Edwin Kriel se doelgedrewe leierskapsreis | Nastassja G. Wessels | Edwin Kriel het geweier om sy loopbaan, vaderskap of uitvoerende opvoeding te kompromitteer. |
Verby die punt van stilte: Nou’s die ‘regte’ tyd om te praat | https://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11112 | | Verby die punt van stilte: Nou’s die ‘regte’ tyd om te praat | Dr Armand Bam | Menseregtedag in Suid-Afrika besin oor vorige opofferings te midde van wêreldwye ondersoek, en dring almal aan om onreg te konfronteer en soewereiniteit te verdedig. |