Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe bied ’n aantal
uitstekende akademiese opleidingsprogramme. Die programme word gerugsteun deur
navorsing van die hoogste gehalte, en onderstut deur goed geïntegreerde
gehalteversekerings- en administratiewe strukture en prosesse. Die
programaanbod voorsien in die behoeftes van ’n wye verskeidenheid vakrigtings
op gesondheidsgebied.
Klik op term om na bladsy te gaan: