Voornemende Voorgraadse Studente
Page Content
Aansoeke en keuring
- Doen vanaf 1 Maart aansoek.
Sluitingsdatums vir aansoeke is soos volg:
30 Junie – MBChB, B in Arbeidsterapie, BSc in Dieetkunde, BSc in Fisioterapie, B in Spraak-Taal en Gehoorterapie en B in Verpleging en Verloskunde*
*LET WEL: die naam van die graad program sal verander na die B in Verpleegkunde sodra ons goedkeuring van die DHOO ontvang. - Al ons studie programme is onderworpe aan keuring op grond van vasgestelde minimum vereistes en die hoeveelheid studente wat per program geakkommodeer kan word
Lees die keuringsriglyne vir die program van jou keuse onder die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe hier.