VISIE
Om die toonaangewende navorsingsintensiewe gesondheiswetenskappefakulteit in en vir Afrika te wees.
MISSIE
Ons gee die toon aan deur transformatiewe, lewenslange leer te fasiliteer; deur kennis wat gesondheid en gesondheidsgelykheid bevorder, te skep, uit te ruil en oor te dra; en deur waarde by te voeg vir en in samewerking met die gemeenskappe wat deur ons bedien word.
WAARDES
Ons gebruik die letterwoord ICARE2 as samevatting van die waardes wat ons besluite en gedrag rig:
Inklusiwiteit
Verantwoord-baarheid
Uitnemendheid