Risikobestuur
en Kampussekuriteit is 'n diensafdeling van die Stellenbosch Universiteit
wie se verantwoordelikheid dit is om 'n veilige kampus vir die
studente, personeel en die besoekers aan die Universiteit
Stellenbosch te help verseker.
Risikobestuur en Kampussekuriteit lewer 'n wye reeks fisiese risikobestuur- en kampussekuriteitsdienste aan die US-kampusgemeenskap. Sekuriteitsbeamptes
patrolleer die kampus 24 uur per dag, 7 dae per week.
Kontaknommer:
+27 21 938 9507