Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Onderrig en Leer

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe bied ’n aantal uitstekende akademiese opleidingsprogramme. Die programme word gerugsteun deur navorsing van die hoogste gehalte, en onderstut deur goed geïntegreerde gehalteversekerings- en administratiewe strukture en prosesse. Die programaanbod voorsien in die behoeftes van ’n wye verskeidenheid vakrigtings op gesondheidsgebied.


 

Klik op term om na bladsy te gaan: