Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Intreeredes​

’n Intreerede is ’n formele funksie vir nuut-aangestelde professors of persone wat tot volle professor bevorder is. Die Registrateursafdeling is verantwoordelik vir die koördinering, produksie en publikasie van die intreeredes sowel as die inhoudsbestuur van die Universiteit Stellenbosch se intreerede-webblad. 

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Bemarkings- en Kommunikasie-afdeling werk saam met verskeie entiteite om intreeredes aan te bied. Familielede, kollegas en ander partye wat belangstel word uitgenoooi om die intreeredes – wat óf virtueel óf in person kan plaasvind – by te woon.  

Kliek hier vir die Universiteit Stellenbosch se intreerede-webblad.