Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Afrika Kanker-instituut bekendstelling - 18 November 2013​​​​

» Mediavrystelling


Foto's: Ronel Bester

Groepfoto: (links agter) Dr Oliver Bogler (Universiteit van Texas MD Anderson Kankersentrum Senior Adjunk-president: Akademiese Aangeleenthede), Proff Eugene Cloete (Stellenbosch Viserektor: Navorsing en Innovasie), Vikash Sewram (Direkteur: AKI), Nico Gey van Pittius (SU Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe Visedekaan: Navorsing); Jimmy Volmink (Stellenbosch Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe Dekaan), Prof Branislav Jeremic (Hoof: Stellenbosch Afdeling Stralingsonkologie). (links voor Dr Kathleen Schmeler (MD Anderson Kankersentrum Assistent Professor, Departement Ginekologie Onkologie & Reproduktiewe Geneeskunde); Dr Shubhra Ghosh (MD Anderson Kankersentrum Projek-direkteur van Globale Akademiese Programme).

Onderteken van samewerkingsooreenkoms: (links) Dr Oliver Bogler (Universiteit van Texas MD Anderson Kankersentrum Senior Adjunk-president: Akademiese Aangeleenthede); Profs Eugene Cloete (Stellenbosch Viserektor: Navorsing en Innovasie)

 

 

Foto's: Lize Esterhuizen

 Big Bore CT-skandeerder

» Kliek hier vir aflaaibare foto

Vier dimensionele rekenaartomografie (4D CT) verteenwoordig nuwe en opwindende vordering in kankerbeelding en -behandeling. Dit neem beelde van die gewas se ligging en beweging asook die beweging van die liggaam se organe oor 'n tydperk. Dit is veral van nut vir akkurate behandeling van gewasse naby of op organe wat beweeg, soos dié in die bors en buik. 
 

Wes-Kaap Akademiese PET/CT Sentrum 

» Kliek hier vir aflaaibare foto

Die Wes-Kaap Akademiese PET/CT Sentrum bied pasië​nte in die openbare sektor in die Wes-Kaap toegang tot een van die beste tegnieke in die wêreld vir vroeë​ kankerdiagnosering en -bestuur.

 

 

PET/CT skandeerder

» Kliek hier vir aflaaibare foto

'n Radiografis skandeer 'n PET/CT pasië​nt

'n PET/CT skandeerder kombineer 'n positron emissie tomografie (PET) skandering met 'n rekenaartomografie (CT) skandering. Op hierdie manier word funksionele beelding (PET), met 'n klein hoeveelheid radioaktiwiteit, gekombineer met anatomiese beelding (CT) om abnormale prosesse in die liggaam te identifiseer en lokaliseer.

 

 

 

 

 

 

Elekta lineêre versneller

» Kliek hier vir aflaaibare foto

Navorsers en klinici het toegang tot hoë​ kwaliteit stralingstegnologie toerusting soos die Elekta lineêre versneller.​

.​