Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Ses FGGW-navorsers onder top 20 nadoktorale genote by UShttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8791Ses FGGW-navorsers onder top 20 nadoktorale genote by USFMHS Marketing & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Sue SegarSedert 2017 gee die Universiteit Stellenbosch elke jaar toekennings aan die top 20 nadoktorale navorsingsgenote by die universiteit, en in 2021 was ses van die top 20 nadoktorale genote van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.
FGGW groet gewaardeerde kollegas na dekades van lojale dienshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8790FGGW groet gewaardeerde kollegas na dekades van lojale diensFMHS Marketing & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Jackie Pienaar-BrinkTwee gewaardeerde personeellede van die Afdeling Studente Administrasie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US), het na ’n lang dienstydperk afgetree.
TB-navorser ontvang gesogte genootskap van EDCTPhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8788TB-navorser ontvang gesogte genootskap van EDCTPFMHS Marketing & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Susan ErasmusDr Suventha Moodley, 'n TB-navorser aan die FGGW het onlangs ʼn drie-jaar lange Loopbaanontwikkelingsgenootskap van die Europese- en Ontwikkelende- Lande Kliniese Proewe Vennootskap ontvang.
Aartsbiskop Desmond Tutu: 'n Klein man met 'n groot nalatenskaphttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8787Aartsbiskop Desmond Tutu: 'n Klein man met 'n groot nalatenskapNulda Beyers, Anneke Hesseling & Mariana KrugerVandag treur ons oor die dood van 'n reus. Ons vier ook 'n lewe wat goed geleef is en toegewy is aan die diens van ander.
Prof Mark Cotton: Pionier met ʼn hart vir kindershttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8783Prof Mark Cotton: Pionier met ʼn hart vir kindersFMHS Marketing & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Sue SegarDie einde van ʼn betekenisvolle era sal aanbreek wanneer prof Mark Cotton einde vanjaar ná ʼn lang, voortreflike loopbaan as ʼn globale spesialis in aansteeklike pediatriese siektes aftree.
Prof Simon Schaaf: ʼn loopbaan van uitnemendheid, diens en ‘genade’http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8778Prof Simon Schaaf: ʼn loopbaan van uitnemendheid, diens en ‘genade’FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Sue SegarToe professor Simon Schaaf – een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde pioniers wat navorsing oor veelvoudige weerstandige tuberkulose (MDR-TB) aanbetref – sy afskeidstoespraak aan kollegas gelewer het, was die titel van sy praatjie ‘ʼn Reis van Genade’.
FGGW-chirurg ontvang gesamentlike PhD van US en Karolinska Universiteit in Swedehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8759FGGW-chirurg ontvang gesamentlike PhD van US en Karolinska Universiteit in SwedeFMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Jackie Pienaar-BrinkFMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Jackie Pienaar-Brink
Eerste M-graad in aandagtigheid by US behaalhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8761Eerste M-graad in aandagtigheid by US behaalFMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Anina VisserEen van vanjaar se talle unieke gradeplegtighede van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan dié van Nikki Boyd wees – die eerste student wat met ʼn MPhil-graad in aandagtigheidsnavorsing (“mindfulness research”) van die FGGW sal gradueer.
​ Navorsing vir M-graad werp lig op seldsame genetiese siektehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8755​ Navorsing vir M-graad werp lig op seldsame genetiese siekteCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking - Sandra Muldern Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), Samantha Bayley, het vandeesweek saam met vriende en familie feesgevier
FGGW-graduandi aangespoor om gesondheid as ʼn mensereg te bevorderhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8756FGGW-graduandi aangespoor om gesondheid as ʼn mensereg te bevorderFMHS Marketing & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Wilma StassenProf Jimmy Volmink het graduandi weggestuur met ‘n uitdaging om nie net vir pasiënte te sorg met die tegniese vaardighede en kennis wat hulle verwerf het nie, maar ook deur gesondheidheid as 'n mensereg te bevorder.