Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Registrasie van studente in 2021http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1609Registrasie van studente in 2021
​Dis vir ons aangenaam om u mee te deel dat studente deur middel van die internet as studente self kan registreer.

Die stelsel sal vanaf 4 Januarie 2021 tot 5 Februarie 2021 vir studente toeganklik wees.

Die onderstaande dokumente bevat meer inligting:

Registrasie van senior voorgraadse studente 2021

Registrasie van nagraadse studente 2021

Voedselsekerheidsprogramme en noodbystandhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1604Voedselsekerheidsprogramme en noodbystand
​Die Universiteit Stellenbosch het langtermyn- en volhoubare voedselsekerheidsprogramme in werking gestel wat deur alle studente toeganklik is.

Studente wat voedselonsekerheid in die gesig staar, kan via die toepaslike universiteitskanale aansoek doen om in aanmerking te kom vir voedselhulp.

Meer inligting hier beskikbaar.

TSR-winkel se handelsure vanaf 14 Desemberhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1606TSR-winkel se handelsure vanaf 14 Desember
Neem asseblief kennis van die TSR-winkel se handelsure vanaf 14 Desember 2020:

Maandag, 14 Desember: 09:00 - 16:45

Dinsdag, 15 Desember: 09:00 - 15:00

Woensdag, 16 Desember - Vrydag 8 Januarie 2021: Gesluit

Alle navrae kan gerig word / bestellings kan per e-pos geplaas word by tygeradvies2@sun.ac.za. Vir dringende navrae, skakel Petro by 072 298 7994 of Lynette by 076 152 992.

Die winkel open weer op Maandag, 11 Januarie 2021, om 09:00.

Toonaangewende outomatiese opbergings- en verwerkingsdiens vir biologiese monsters op u voorstoephttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1571Toonaangewende outomatiese opbergings- en verwerkingsdiens vir biologiese monsters op u voorstoep
​Die Biobank-eenheid​ bied interne en eksterne navorsers 'n veilige en koste-effektiewe alternatiewe oplossing vir langtermynopberging van monsters deur die nuutste toonaangewende opbergingstegnologie te gebruik - die Hamilton BiOS L5 (BiOS). Die eenheid bied ook monsterverwerking en voorbereiding vir opbergingsdienste met die gesofistikeerde Hamilton easyBlood STAR. Die opbergingsprys begin by R9,17 per buis per jaar.

Bespaar ruimte – deur die noodsaaklikheid om honderde konvensionele ULT-vrieskaste te huisves, uit te skakel;

Bespaar geld – deur energiekoste te verlaag en koste verbonde aan die aankoop, instandhouding en versekering van vrieskaste te elimineer; en

Bespaar tyd – deur ure wat u handmatig soek na monsters uit te skakel.

Vir meer inligting oor die Biobank-eenheid​, kan u die brosjure of webwerf www.sun.ac.za/biorepository besoek. U is ook welkom om 'n e-pos stuur aan Rubeshan Nayager by rubeshann@sun.ac.za.

SUNHisto-laboratoriumdienshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1572SUNHisto-laboratoriumdiens
Die SUNHisto-laboratorium in die Afdeling Kliniese Anatomie lewer 'n hoë gehalte diens aan navorsers/ondersoekers aan universiteite en private instellings.

Die laboratorium bied 'n uitgebreide diens van weefselontleding, insluitend roetine en gespesialiseerde histologiese prosessering (paraffien en bevrore), snywerk en kleuring (insluitend IHC, ICC) volgens persoonlike spesifikasies. Digitale beeldverwerwing en -analise is beskikbaar op moderne stereo- en saamgestelde mikroskoopstelsels om resultate van hoë gehalte te bereik wat geskik is vir publikasie en diagnose. Opleiding en hulp aan studente/navorsers word aangebied.

Lees meer.

Afdeling Studente- en Personeelkaarte se openingsurehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1555Afdeling Studente- en Personeelkaarte se openingsure
​Neem asseblief kennis dat die Afdeling Studente- en Personeelkaarte op Tygerbergkampus Maandae tot Vrydae van 09:00 tot 12:00 uur oop is.

Studente en personeel kan toegangskaarte aanvra deur 'n e-pos te stuur aan Abraham Hartzenburg (abrahamh@sun.ac.za)  of Lesanne Matthee (lm@sun.ac.za). Die uitreiking van kaarte duur tussen 24-48 ure en die afhaalproses sal aan diegene wat aansoek gedoen het gekommunikeer word.

Coronavirus hoesprojekhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1553Coronavirus hoesprojek
​Navorsers van die Universiteit Stellenbosch doen tans 'n wetenskaplike studie om te sien of 'n hoes van coronavirus (COVID-19) anders klink as enige ander hoes met die doel om 'n slimfoon-app te ontwikkel wat kan sê of 'n laboratoriumtoets nodig is. Dit sal help om die aantal laboratoriumtoetse te verminder, sodat tyd, reagense en geld nie by soveel negatiewe toetse verkwis word nie.

Enigeen wat onlangs 'n coronavirus/SARS-COV2-laboratoriumtoets laat doen het, kan deelneem. Vir meer inligting of om deel te neem, kliek hier of besoek https://coughtest.online/.

Oproep vir aansoeke 2021: Huisartskundeprogrammehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1554Oproep vir aansoeke 2021: Huisartskundeprogramme
​Aansoeke is nou oop vir die volgende Huisartskundeprogramme:

Meestersgraad in Geneeskunde (Huisartskunde)

Diploma in Huisartskunde

MPhil in Huisartskunde

Vir meer inligting, sien dié advertensie en besoek www.sun.ac.za/fammed.

Rig asb. navrae aan Me Nicole Cordon-Thomas (nicolec@sun.ac.za).

Verlenging van die termyn van die dekaanhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1549Verlenging van die termyn van die dekaan
​Dit is ‘n plesier om u in te lig dat die Universiteit Stellenbosch die termyn van Prof Jimmy Volmink, tans ons dekaan, met een jaar verleng het tot 31 Desember 2021. Prof Volmink se tweede termyn van vyf jaar kom tot ‘n einde op 31 Desember 2020.

Praat met 'n Gelykheidskampioenhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1543Praat met 'n Gelykheidskampioen
Alhoewel baie dinge onseker is, weet ons dat ons almal moet aanpas by 'n nuwe normaal, 'n nuwe manier van lewe en 'n nuwe benadering by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.

Gelykheidskampioene is 'n groep individue wat deur ons dekaan die opdrag gegee is om geleenthede en 'n veilige ruimte te skep waar personeel en studente oor hul kwellings kan praat.

Gelykheidskampioene bied 'n goeie oor, sonder enige vooroordele. Kom ons maak praat deel van die nuwe normaal.

Vind uit wie ons gelykheidskampioene is deur www.sun.ac.za/gelykheidskampioene te besoek.