Bemarking en Kommunikasie
Page Content
Bemarking en Kommunikasie fokus op die volgende areas:
- Bemarking, kommunikasie en mediaskakeling
- Publikasies (uitgesluit die Fakulteit se Jaarboek en Prospektus)
- Interne en eksterne Kommunikasie (strategie en uitvoering)
- Webwerf
- Elektroniese kommunikasie
- Korporatiewe funksies
- Koördineer en ondersteun departementele bemarkingsaktiwiteite
Personeel: |
Bemarkingskoördineerder Mev Mandi Barnard Tel: 021 938 9505 Sel: 082 573 4477 Faks: 021 931 0088 E-pos: tygermar@sun.ac.za
|
Bemarkingsbeampte Mev Hermien Nel Tel: 021 938 9091 Faks: 021 931 0088 E-pos: hermienf@sun.ac.za
|
|
Joernalis Me Wilma Stassen Tel: 021 938 9359 Faks: 021 931 0088 E-pos: wstassen@sun.ac.za
|
Administratiewe Beampte Mev Oona Rademeyer Tel: 021 938 9202 Faks: 021 931 0088 E-pos: oona@sun.ac.za
|
|