Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Visie, missie en waardes

INLEIDING​

As een van die voorste geneeskunde en gesondheidswetenskappefakulteite, word ons strategie, besluite en gedrag deur ons missie, visie en waardes gelei.


VISIE

Om die toonaangewende navorsingsintensiewe gesondheiswetenskappefakulteit in en vir Afrika te wees.

 

MISSIE

Ons gee die toon aan deur transformatiewe, lewenslange leer te fasiliteer; deur kennis wat gesondheid en gesondheidsgelykheid bevorder, te skep, uit te ruil en oor te dra; en deur waarde by te voeg vir en in samewerking met die gemeenskappe wat deur ons bedien word.

 

WAARDES

Ons gebruik die letterwoord ICARE2 as samevatting van die waardes wat ons besluite en gedrag rig:

Inklusiwiteit

Verantwoord-baarheid

Uitnemendheid


 

Deernis

Respek

Gelykheid