Etlike werkswinkels, kortkursusse en kort inligtingsessies word deur die KNKB aangebied met die doel om die vaardighede van Fakulteitspersoneel, navorsers en nagraadse studente in gesondheidswetenskappe en kliniese navorsing te versterk.
» Kliek hier vir meer inligting