RDSD
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​NIOS  |  Voorgraadse Navorsing

Navorsingskapasiteit


Die Voorgraadse Navorsingskantoor verskaf ondersteuning aan studente wat navorsing doen as voorbereiding van hul graad by die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswtenskappe. Die ondersteuning geskied duer ontsluiting van hulpbronne wat students kan begelei tydens hulle navorsing. Die inligting wat vervat is in navorsingskapasiteit bladsye se doel is om studente te inspireer, aan te moed, en voor te berei, om aktief betrokke te raak by navorsingaktiwiteite en projekte hetsy as 'n verpligte of as 'n keuse komponent van hul graadprogramme.  

As 'n begin, ons beveel aan dat jy ons Padkaart na Navorsing bladsy​ besoek (kliek op die beeld hieronder), wat hulpbronne bied vir elke stadium in die navorsingsproses:​