A2- en A3-assesseringstydperke vir 2025
Studente moet kennis neem van die verskillende soorte assesserings en -tydperke wat op hul onderskeie akademiese programme van toepassing is. Verwys na die onderafdeling vir Assesserings en promoverings op bladsy 34 van die
Jaarboek 2025, Deel 1 (Algemene Reëls).
Studente word daaraan herinner om vir die volle duur van die A2- en A3-assesserings nie enige reisreëlings te tref nie, ingeval hulle kwalifiseer vir 'n tweede geleentheid of 'n A3-assessering. Hierdie assesserings vind op kampus plaas en geen spesiale reëlings sal getref word nie.
Midjaar-assesseringstydperke (Mei | Junie)
A2-assesserings: 19 Mei — 10 Junie 2025
A3-asseserings: 11 Junie — 28 Junie 2025
Finale assesseringstydperke (Oktober – Desember)
A2-assesserings: 27 Oktober — 19 November 2025
A3 assessesrings: 20 November — 6 Desember 2025