Magister- en doktorale studente
Terugkerende magister- en doktorale studente
Terugkerende magister- en doktorale studente moet aan die begin van elke jaar vir die volle tydperk van hul studies totdat die graad toegeken word as studente registreer. Registreer volgens die registrasierooster.
Raadpleeg die onderstaande skakels vir meer inligting: