Fakulteite
My.Sun
A - Z
Datums
Loopbane @ US
Kontak Ons
Welkom by
Universiteit Stellenbosch
English
Twitter
Facebook
YouTube
It looks like your browser does not have JavaScript enabled. Please turn on JavaScript and try again.
Meeste Gesoek
Rektor & Visekanselier
COVID-19
Doen Aansoek
Beurse en Lenings
Studiegelde
Studente Akkommodasie
My.Sun
Datums
Parkering
Jaarboeke
Nuus en Gebeure
Gradeplegtighede
Kampus Kaarte
Etiek-hulplyn
Tuis
Currently selected
Wie is ons?
Waarom US
Historiese Agtergrond
Statistiese Profiel
Ekonomiese Impak
Verslae
Volhoubaarheid
Taal by US
Korporatiewe Identiteit
Visie en Strategie
US Beleide
sosiale impak
Leer- en Onderrigverryking
Interaktiewe Kampuskaart
Matie Winkel
Fasiliteitsverhurings
Fakulteite
AgriWetenskappe
Ekonomiese & Bestuurswetenskappe
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurswese
Lettere & Sosiale Wetenskappe
Krygskunde
Natuurwetenskappe
Opvoedkunde
Regsgeleerdheid
Teologie
Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke
Skool vir Klimaatstudies
Intreeredes
Studente
Voornemende Voorgraadse Studente
Voornemende Nagraadse Studente
Nagraadse Studente
Internasionale Studente
Voorgraadse Finansiële Steun
Studente Verblyf
Nagraadse Befondsing
Toetse en Assessering Informasie
Hertoelating
My.Sun
Biblioteek
Veiligheid
Akademiese Programme (Jaarboek)
Welkom Maties 2025
2025 Parkeeraansoeke
Gradeplegtigheid
Bestuur
Kanselier
Rektor en Visekanselier
Bestuurspan
Leer en Onderrig
Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies
Sosiale Impak, Transformasie en Personeel
Bedryf en Finansies
Strategie, Globale en Korporatiewe Sake
Registrateursafdeling
Dekane
Statutêre Liggame
Raad
Senaat
Konvokasie
Institusionele Forum
SR
Alumni
Donateurs
Personeel
Navorsing
Nuus & Media
Skenk aan die US
Debietorder
Biblioteek
Recent
Welcoming Blcok Nav Carousel
Student Societies
Kontak Ons
Hoe om 'n verening te stig.
FAQ
Meer Oor
UNASA: United Nations Assosiation of South Africa
USWCS: University of Stellenbosch Wine Culture Society
University of Stellenbosch Investment Society
ZIMSOC:Zimbabwiese Society by die Universiteit van Stellenbosch
SPYS: Spirituality Philosophy and Yoga Society
BMF: Black Management Forum
Dis-Maties
EcoMaties
LesBiGay
Maties PAW
SASCO: South African Students' Congress
SLSJ: Students for Law and Social Justice
ACTS: Association of Catholic Tertiary Students
ANSOC: Anglican Student Society
CRC: Christian Revival Church
All Site Content
Page Content
Assesseringstoegewings
Assesseringstoegewings kan ekstra skryftyd, speltoegewings, afneming in 'n afsonderlike lokaal, handskriftoegewings, mondelinge assesserings, 'n rekenaarlokaal of ondersteunende tegnologie, 'n skribent, leesbystand of 'n amanuensis (lees vraag en skryf antwoord neer), 'n goed beligte lokaal, 'n braille-vertrek, gebruik van 'n rolstoel, vergrote teks, 'n voorleser of SA Gebaretaal-tolke insluit. Verwys na afdeling 6.8 vir die Akkommodering van spesiale behoeftes gedurende hoofassesserings op bladsy 48 in die
Jaarboek 2025, Deel 1 (Algemene Reëls
)
.
'n Student kan met 'n geldige bewys van 'n mediese toestand aansoek doen vir Assesseringstoegewings.
Toegewingsverwante navrae
— ook nuwe versoeke vir noodtoegewings — kan per epos na die Eenheid vir Gestremdhede gestuur word:
concessions@sun.ac.za
; Me Melanie Willems (
mwillems@sun.ac.za
) of dr Marcia Lyner-Cleophas (
cleophas@sun.ac.za
).
Studente kan hul briewe vir assesseringstoegewings via die SUNStudent-portaal aflaai. Die proses word in die studentehandleiding
(Access Exam Timetable and Concession Letter on Student Portal)
verduidelik.
Die US se Klientedienssentrum kan help met navrae oor A3-assesseringslokale vir studente met assesseringstoegewings:
info@sun.ac.za
of 021 808-9111. Let asseblief daarop dat die Kliëntedienssentrum vanweë die opknapping van Admin A, tydelik in die Anorganiese Chemie-gebou in Bosmanstraat (direk oorkant Huis Marais) gehuisves word. Vanweë die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (POPI-wet) mag inligting oor lokale vir assesseringstoegewings nie op hierdie assesseringswebblad gepubliseer word nie.
Studente kan van
Maandag, 21 Julie tot Vrydag, 1 Augustus 2025
aansoek doen vir assesseringstoegewings vir die tweede semester.
A2- en A3-assesserings (tuisblad)
A2-rooster en assesseringslokale
A3-modules en lokaalinligting
A2- en A3-assesseringstydperke vir 2025
Kontakbesonderhede vir navrae
Elke student se verantwoordelikheid
Assesseringstoegewings
Reëlings vir midjaar-assesserings (2025)
Vind A2- en A3-punte en finale uitslae
Herberekening van punte | Herevaluering van antwoordstelle