​​​​​

Registrasierooster 2024

Algemene datums

  • Bellvillepark-kampus​ registrasie.​​
  • Tygerberg-kampus registrasie​​.​​
  • 15 Januarie 2024: Aanvang van aanlyn registrasie vir senior voorgraadse studente (buiten studente wat van ander instellings af kom) en nagraadse studente
  • 25 Januarie 2024: Aanvang van aanlyn registrasie vir nuwelingeerstejaars
  • 29 Januarie – 1 Februarie 2024: Ondersteunde kampusregistrasie vir senior studente (waaronder studente wat van ander instellings af kom) op Stellenbosch-kampus, volgens die registrasierooster hier onder
  • 5 – 6 Februarie 2024: Ondersteunde kampusregistrasie vir nuwelingeerstejaars (buiten studente wat van ander instellings af kom) op Stellenbosch-kampus, volgens die registrasierooster hier onder
  • 6 – 8 Februarie 2024: Verdere ondersteunde kampusregistrasie vir senior studente (waaronder studente wat van ander instellings af kom) op Stellenbosch-kampus, volgens die registrasierooster hier onder
  • 8 Februarie 2024: Sluiting van registrasie vir alle studente (buiten M- en D-studente)
  • 9 Februarie 2024: Modulewysigings vir die fakulteite Lettere en Sosiale Wetenskappe, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, en Ingenieurswese
  • 12 Februarie 2024: Aanvang van akademiese jaar
  • 23 Februarie 2024: Laaste dag vir laat registrasie van voor- en nagraadse studente (buiten M- en D-studente)
  • Die Universiteit kan nie plek waarborg vir studente wat nie betyds registreer nie.

Algemene kommentaar

  • Raadpleeg asseblief die Jaarboek van die betrokke fakulteit om te sorg dat jy korrek volgens die goedgekeurde programvereistes registreer.
  • Belangrike inligting oor jou verantwoordelikheid as student om seker te maak dat jou registrasie korrek is, verskyn agterop die registrasiebewys. Vergewis jouself asseblief van hierdie inligting.
  • Studente word aangemoedig om aanlyn te registreer. Diegene met registrasieprobleme sal op die aangeduide tyd in NARGA bygestaan word.
  • Studente wat van ander instellings af kom, kan nie aanlyn registreer nie. Maak asseblief van die NARGA-registrasiegeleentheid gebruik, volgens die registrasierooster hier onder.
  • Belangrike kennisgewing oor registrasie en koshuisopening: Studente wat van plan is om vroeg reeds aanlyn (self) te registreer óf om van die vroeë (ondersteunde) kampusregistrasietydperk (29 Januarie–1 Februarie 2024) gebruik te maak, moet in gedagte hou dat hulle nie dan reeds toegang tot hulle US-koshuiskamer sal hê nie. Indien jy kies om vroeg te registreer, raai ons jou aan om alternatiewe verblyfreëlings te tref. Raadpleeg gerus die toepaslike koshuisopeningsrooster hier onder.

Rooster vir ondersteunde registrasie van senior/terugkerende studente én diegene wat van ander instellings af kom (NARGA) op Stellenbosch-kampus

Fakulteit Program Datum Tyd
AgriWetenskappe
  • BScAgric
  • BSc in Voedselwetenskap (alle programme)
  • BAgric (Agri-besigheidsbestuur)
  • BDatWet (fokusarea Statistiese Genetika)
  • BSc in Bosbou (Bosbou- en Houtwetenskappe)
  • Honneurs-, magister- en doktorale programme in Bosbou
  • BSc in Bewaringsekologie
  • Dieselfde registrasierooster is van toepassing op VKP-studente
  • Alle nagraadse diploma-, honneurs-, magister- en doktorale programme
29 Januarie 13:30 – 16:00
Law
  • LLB
  • LLM
  • LLD
  • Nagraadse diplomas
  • BCom (Regte)
  • BRekLLB
  • BA (Regte)
29 Januarie 13:30 – 16:00
Arts and Social Sciences
  • BA (Geesteswetenskappe)
  • BA (Sosiale Dinamika)
  • BA (Taal en Kultuur)
  • BA (Sosio-informatika)
  • BA (Ontwikkeling en Omgewing)
  • BA (Politieke, Filosofiese en Ekonomiese Studie)
  • B in Maatskaplike Werk
  • BA (Internasionale Studie)
  • BA (Menslike Hulpbronbestuur)
  • BDatWet (met fokusarea Geo-informatika)
  • Alle honneurs- en magisterprogramme
  • Alle nagraadse diplomas
  • Dieselfde registrasierooster is van toepassing op VKP-studente.
30 Januarie 08:00 – 11:30
Arts and Social Sciences
  • Musiek
  • BA (Sportwetenskap)
  • BA in Visuele Kunste
  • BA (Drama- en Teaterstudie)
30 Januarie 08:00 – 11:00
10:30 – 11:00
10:30 – 11:00
10:30 – 11:30
Ingenieurswese
  • Alle voorgraadse BIng-programme (wat insluit VKP’s en studente wat van ander fakulteite af kom)
  • NGDip in Ingenieurswese en gestruktureerde MIng-programme (Studente kan van ondersteunde registrasie gebruik maak ná bevestiging van submodulekeuses by betrokke nagraadse administrateur in tuisdepartement.)
30 Januarie 14:00 – 16:00
Opvoedkunde
  • NOS
  • BEd (Algemene Onderwys)
  • Alle ander nagraadse programme
30 Januarie 14:00 – 16:00
Teologie
  • BTh (wat VKP insluit)
  • BDiv
  • MDiv
  • MTh
  • MPhil
  • Doktorale programme
  • Nagraadse diplomas
30 Januarie 14:00 – 16:00
Natuurwetenskappe Alle honneurs- en magisterprogramme 31 Januarie 08:00 – 09:00
Natuurwetenskappe
  • Biologiese Wetenskappe-programme (wat VKP insluit) [Biodiversiteit en Ekologie, Molekulêre Biologie en Biotegnologie, Menslike Lewenswetenskappe, Sportwetenskap]
  • Interdissiplinêre programme [Biomediese Wiskundige Wetenskappe, Biowiskunde, Toegepaste Medisinale Chemie, Bio-informatika en Berekeningsbiologie]
31 Januarie 08:00 – 11:00
Natuurwetenskappe
  • Fisiese Wetenskappe-programme (wat VKP insluit) [Chemie, Fisika, Aardwetenskap, Geo-informatika]
  • Wiskundige Wetenskappe-programme (wat VKP insluit) [Finansiële Wiskunde, Toegepaste Wiskunde, Wiskunde, Wiskundige Statistiek, Bedryfsnavorsing, Abstrakte Wiskunde, Biowiskunde]
31 Januarie 11:00 – 12:00
Natuurwetenskappe
  • Rekenaarwetenskap (wat VKP insluit)
  • BDatWet (fokusareas Rekenaarwetenskap, Toegepaste Wiskunde, Statistiese Fisika)
31 Januarie 14:00 – 16:00
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BRek
  • BCom (Bestuursrekeningkunde, Finansiële Rekeningkunde)
  • BCom (Bestuurswetenskappe) (VKP)
1 Februarie 08:00 – 10:00
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BCom (Aktuariële Wetenskap, Ekonomiese Wetenskappe, Bedryfsielkunde, Internasionale Besigheid, Bestuurswetenskap, Wiskundige Wetenskappe)
  • BDatWet (fokusareas Analitiek en Optimering, Gedragsekonomie, Statistiese Leer)
  • Alle nagraadse diploma-, honneurs- en magisterprogramme
1 Februarie 10:00 – 12:00
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BCom (fokusareas Algemene en Bestuurswetenskappe)
1 Februarie 14:00 – 16:00

Rooster vir ondersteunde registrasie van voorgraadse nuwelingeerstejaars (buiten studente wat van ander instellings af kom) (NARGA) op Stellenbosch-kampus

Fakulteit Program Datum Tyd
Natuurwetenskappe Alle programme 5 Februarie08:00 – 10:00
AgriWetenskappe Alle programme 5 Februarie 10:00 – 12:00
Opvoedkunde Alle programme 5 Februarie 10:30 – 12:00
Teologie Alle programme 5 Februarie 10:30 – 12:00
Lettere en Sosiale Wetenskappe Alle programme 5 Februarie 13:30 – 16:00
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BRek
  • BCom (alle programme, wat VKP insluit)
6 Februarie 08:00 – 11:00
Regsgeleerdheid
  • LLB
  • BCom (Regte)
  • BRekLLB
  • BA (Regte)
6 Februarie 08:00 – 10:00
Ingenieurswese Alle programme 6 Februarie 10:30 – 12:00

Rooster vir verdere ondersteunde registrasie van senior/terugkerende studente én diegene wat van ander instellings af kom (NARGA) op Stellenbosch-kampus

Fakulteit Program Datum Tyd
Ingenieurswese
  • Alle voorgraadse BIng-programme (wat insluit VKP’s en studente wat van ander fakulteite af kom)
  • NGDip in Ingenieurswese en gestruktureerde MIng-programme (Studente kan van ondersteunde registrasie gebruik maak ná bevestiging van submodulekeuses by betrokke nagraadse administrateur in tuisdepartement.)
6 Februarie14:00 – 15:00
Regsgeleerdheid
  • LLB
  • LLM
  • LLD
  • Nagraadse diplomas
  • BCom (Regte)
  • BRekLLB
  • BA (Regte)
6 Februarie 14:00 – 16:00
Lettere en Sosiale Wetenskappe
  • BA (Geesteswetenskappe)
  • BA (Sosiale Dinamika)
  • BA (Taal en Kultuur)
  • BA (Sosio-informatika)
  • BA (Ontwikkeling en Omgewing)
  • BA (Politieke, Filosofiese en Ekonomiese Studie)
  • B in Maatskaplike Werk
  • BA (Internasionale Studie)
  • BA (Menslike Hulpbronbestuur)
  • BDatWet (met fokusarea Geo-informatika)
  • Alle honneurs- en magisterprogramme
  • Alle nagraadse diplomas
  • Dieselfde registrasierooster is van toepassing op VKP-studente.
7 Februarie 08:00 – 10:30
  • Musiek
  • BA (Sportwetenskap)
  • BA in Visuele Kunste
  • BA (Drama- en Teaterstudie)
7 Februarie 08:00 – 11:00
10:30 – 11:00
10:30 – 11:00
10:30 – 11:30
Opvoedkunde
  • NOS
  • BEd (Algemene Onderwys)
  • Alle ander nagraadse programme
7 Februarie14:00 – 15:30
AgriWetenskappe
  • BScAgric
  • BSc in Voedselwetenskap (alle programme)
  • BAgric (Agri-besigheidsbestuur)
  • BDatWet (fokusarea Statistiese Genetika)
  • BSc in Bosbou (Bosbou- en Houtwetenskappe)
  • BSc in Bewaringsekologie
  • Dieselfde registrasierooster is van toepassing op VKP-studente
  • Alle nagraadse diploma-, honneurs-, magister- en doktorale programme
7 Februarie 14:00 – 15:30
Teologie
  • BTh (wat VKP insluit)
  • BDiv
  • MDiv
  • MTh
  • MPhil
  • Doktorale programme
  • Nagraadse diplomas
7 Februarie14:00 – 15:30
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BRek
  • BCom (Bestuursrekeningkunde, Finansiële Rekeningkunde)
8 Februarie08:00 – 09:30
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
  • BCom (fokusareas Algemene en Bestuurswetenskappe)
  • BCom (Aktuariële Wetenskap, Ekonomiese Wetenskappe, Bedryfsielkunde, Internasionale Besigheid, Bestuurswetenskap, Wiskundige Wetenskappe)
  • BDatWet (fokusareas Analitiek en Optimering, Gedragsekonomie, Statistiese Leer)
  • BCom (Bestuurswetenskappe) (VKP)
8 Februarie09:00 – 11:30
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Alle nagraadse diploma-, honneurs- en magisterprogramme 8 Februarie10:00 – 11:30
Natuurwetenskappe
  • BSc (alle programme en VKP)
  • BDatWet (fokusareas Rekenaarwetenskap, Toegepaste Wiskunde, Statistiese Fisika)
  • Honneurs- en magisterprogramme
8 Februarie14:00 – 16:00