By die FVZSI posisioneer ons onsself as aktief betrokke by die diskoers oor leierskap, aktiewe burgerskap, demokrasie, geregtigheid en inklusiwiteit. Gevolglik dien die Instituut as platform waar studente, akademici en breër gemeenskappe stories van swaarkry, hoop en betekenisvolle verandering kan uitruil. Besoek asseblief ons Blogargief; daar is ’n verskeidenheid bydraes uit die afgelope dekade.