Student Affairs
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

​​​

FVZS PARTNERS.png


Interne Vennote

Buiten die US-fakulteitslede wat ’n integrale rol vervul deur aan ons kurrikulum mee te werk, staan die volgende interne vennote ons daarin by om ’n platform te verskaf waar ons aanbod aan hulle onderskeie gehore gekommunikeer kan word:

 FVZS Internal Partners 1.pngFVZS Partners_Social Impact.pngFVZS Internal Partners 2.pngFVZS Internal Partners 3.1.pngFVZS Internal Partners 3.pngFVZS Internal Partners 5.pngFVZS Internal Partners 6.pngFVZS Internal Partners 7.pngFVZS Internal Partners 8.1.pngFVZS Internal Partners 8.pngFVZS Internal Partners 9.1.pngFVZS Internal Partners 10.pngFVZS Internal Partners 12.pngFVZS Internal Partners 13.png


Eksterne Ven​note

Ons heg groot waarde aan ons vennootskappe met ander hoëronderwysinstellings, plaaslik sowel as internasionaal, om die FVZSI se leierskapvoetspoor buite die US uit te brei. Hierdie vennootskappe bied aan jong leiers die geleentheid om met leierskapsuitdagings en  insigte wat met hulle konteks verband hou, om te gaan en gedagtes daaroor uit te ruil.

In die afgelope dekade het ons vennootskappe met die volgende instellings gesluit, en ons sien daarna uit om ons plaaslike en internasionale samewerkende verhoudinge uit te brei.



 

Hoër onderwys – Suid-Afrika​


Universiteit van Kaapstad (UK)Universiteit van Wes-Kaapland (UWK)
Boland Kollege


Tertiary School in BusinessKaapse Skiereiland-Universiteit vir Tegnologie (KSUT)Universiteit van Johannesburg (UJ)


​​Independent Institute of Education MSA
Mangosuthu-Universiteit vir Tegnologie (MUT)
Rhodes Universiteit – Allan Gray Sentrum vir Leierskapetiek


Afrika Instituut vir Wiskundige Wetenskappe (AIMS)
Sol Plaatje Universiteit
Universiteit van Pretoria (UP)


Walter Sisulu Universiteit (WSU)
Elsenburg Landbou-opleidingsinstituutPinotage Akademie vir Jeugontwikkeling (PYDA)


​​Cornerstone Instituut
Kaapstad Kollege ​​Valsbaaz Kollege


Hoër onderwys – internasionaal


Universiteit van Namibië​Universiteit van Ghana Universiteit van Nairobi – Kenia


Universiteit van Dar es Salaam – Tanzanië
Makerere Universiteit – Uganda
Hobart and William Smith Colleges – Centennial Centre for Leadership – VSA


KU Leuven – België
Universiteit van Wes-Sydney – The Academy – AustraliëSt Andrews Universiteit – Skotland


Universiteit van Monterrey – Meksiko
Morehouse Kollege – Georgia, VSAUniversiteit van Leiden – NederlandChristopher New Port Universiteit – Virginië, VSAVSA


Organisasies ​


Organisasies wat ons visie en mandaat ondersteun:​

Konrad Adenauer Stigting​
Abe BaileyDoha Debates