Economic and Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​

Liewe voornemende eerstejaar EBW student,
Ons is verheug dat u dit oorweeg om by die EBW-fakulteit te registreer. Hier sal jy al die relevante inligting vind wat enige vrae sal beantwoord wat jy mag hê.

As jy nie kan kry waarna jy op hierdie bladsy soek nie, stuur asseblief 'n e-pos aan emsinfo@sun.ac.za en ons sal help.

Voorgraads

Indien jy enige vrae het, stuur asseblief 'n e-pos aan emsinfo@sun.ac.za​​

​​