Economic and Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Geleentehede vir EBW studente

​​​​​​​​​​

Teikengroep Beskrywing Geleentheid datum Sperdatum Inligting
Alle studente MatiesCareers Portal

Die loopbaanportaal MatiesCareers skakel US-studente met sowel die Eenheid as werwers wat in afgestudeerdes belangstel. Die portaal gee jou as ʼn student die geleentheid om jou CV daarop te laai en toegang tot loopbaangeleenthede te verkry, te registreer vir werksessies en inligting oor geleenthede en aktiwiteite te ontvang, terwyl besighede en werwers die databasis van kandidate kan bekyk en poste-advertensies daar kan plaas.

Klik hier om te registreer of by MatiesCareers in te teken.

Kontak die Eenheid gerus vir meer inligting by careerservice@sun.ac.za of 021 808 3568.

Alle studente Beurse en Lenings Lees meer

Studente wat hul voorgraadse graad teen Desember 2022 voltooi

Studente in die volgende studierigtings:

  • Baccalaureus in Handel in Logistiek
  • Diploma in Logistieke Bestuur
  • Baccalaureus in Handel in Vervoerekonomie
Graduandi program 2023

Lees meer of kontak Nicolize Coetzee vir meer inligting.

Toepaslike kursusse wat oorweeg word:

  • Menslike hulpbronne
  • Entrepreneurskap
  • Bemarking
  • Finansies

Eksklusief oop vir SLEGS inwoners van die Wes-Kaap

Beursgeleentheid 31 Januarie 2023

Vir bykomende inligting e-pos studywithgrandwest@suninternational.com.

Nagraadse studente

Werkswinkel Aanlyn
24 April 2023
14:00 – 18:00

Jou 150-woord opsomming moet ingedien word by renatas@stellenboschbusiness.ac.za.

Studente met tegnologie-belynde grade. BSC, BSC (Eng), BCOM, DATA ENGINEERING, BENG Accenture Onderwys Trust-beurs Tans oop Middel Junie 2023

Lees meer

Doen aansoek

Alle studente Gaan op 'n semesteruitruiling

Aansoeke vir die eerste semester van 2023: 15 Augustus 2023

Aansoek vir die tweede semester van 2023: 13 March 2023

BCom Internasionale Besigheid: Verwys asseblief na die internal BCom IB webtuiste.

Lees meer
EBW studente HERMAN MASHABA-BEURS BY MCI 31 Maart 2024

Lees meer

Skeduleer 'n aanlyn afspraak met Angelo McKerry, Koordineerder: Uitgaande Semester Uitruile & GOP Kursusse

Alle studente IsiXhosa 123 Lees meer
Alle studente Matie Buddy Program

Dit is nie altyd maklik om van 'n bekende omgewing na 'n nuwe land met nuwe mense en nuwe kulture te beweeg nie. Ons Matie Buddy-program bied internasionale studente die geleentheid om met 'n plaaslike student kontak te maak nog voordat hulle in Suid-Afrika aankom. Dit sal hulle help om in die lewe by die Universiteit Stellenbosch te vestig.

Lees meer

​​​