Economic and Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse Skool

​Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is 'n eenheid in die dekaanskantoor en is verantwoordelik vir die Fakulteit se voltydse PhD-program.​

Die doelwitte van die Nagraadse Skool is om:

  • 'n gestruktureerde program vir voltydse doktorale studie aan die Fakulteit en al sy departemente te bied,
  • die Fakulteit se getal PhD-graduandi aansienlik op te stoot,  en
  • doktorale onderwys in ekonomiese en bestuurswetenskappe heelwat toegankliker te maak.

Voornemende studente

Volledige inligting oor die aansoekprosedure, beurse en navorsingstemas is beskikbaar op die webtuiste van die Nagraadse Skool.


Kontakpersoon:

Dr Jaco Franken 

Bestuurder: Nagraadse Skool​ vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Stuur ​e-pos

​​

Dr Jaco Franken (far left in front row), Manager of the Graduate School in Economic and Management Sciences, with some of the doctoral supervisors at the School.​​​​