REGISTRASIE OP TYGERBERG-KAMPUS 2025
Studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) op die Stellenbosch- en Tygerberg-kampus moet die registrasieprosedures volg wat in die tersaaklike registrasiekennisgewing uiteengesit word:
- Vir registrasie van terugkerende studente van FGGW, klik
hier.
- Vir registrasie van nuwelingstudente van FGGW, klik
hier.