NEEM KENNIS VAN HIERDIE DATUMS

 

6 April: Aansoeke maak oop vir alle voorgraadse programme.

3 Mei: Aansoeke maak oop vir finansiële bystand aan die Universiteit Stellenbosch.

1 Junie: Aansoeke maak oop vir alle nagraadse programme.

31 Julie: Aansoeke sluit vir alle voorgraadse programme.​

31 Julie: Koshuisaansoeke sluit.

31 Augustus: Aansoeke vir finansiële ondersteuning van die Universiteit Stellenbosch sluit.

15 Desember: Diploma in Openbare Verantwoordelikheid (Telematiese Onderwys) sluit.​


 Klik HIER vir NSFAS aansoekinligting, datums en kontakbesonderhede.