Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​​​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​
​​Oorweeg jy dit om 'n loopbaan in die Natuurwetenskappe te volg, maar jy is onseker oor die loopbaanopsies wat daar is? Op hierdie blad wys ons jou waar en hoe ons BSc-alumni interessante loopbane gevind het in hulle onderskeie velde. Hulle gee ook raad oor wat hulle ánders sou doen as hulle weer student moes wees.

Ons moedig al ons studente aan om hulle BSc-graad met 'n nagraadse kwalifikasie op te volg. Dit sal jou in staat stel om erkenning te kry (en registrasie waar nodig)  as 'n professionele wetenskaplike. Indien jy een van ons alumni is en jou storie met ons wil deel, kontak ons asseblief.​

Stuur e-pos​

​​​​

​​


Fisiese Wetenskappe​​

(Chemie; Aardwetenskappe; GeoInformatika; Fisika)​​

Vir meer loopbane in spesifiek Chemie, klik hier​


Biologiese Wetenskappe

​​​(Biodiversiteit en Ekologie; Menslike Lewenswetenskappe; Molekulêre Biologie en Biotegnologie; Sportwetenskap)

Wiskun​dige Wetenskappe​ en Rekenaarwetenskap

(Biowiskunde; Wiskunde; Finansiële Wis​kunde; Toegepaste Wiskunde; Wiskundige Statistiek; Operasionele Navorsing; Abstrakte Wiskunde)

​​​​​​​​