Earth Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voornemende voorgraadse studente

Ons program kombineer waarnemings- en veldvaardighede met die nodige wetenskaplike agtergrond. Alle kursusse beoog om kritiese denke te ontwikkel en om jou probleem-oplossings hulpmiddels verbeter, noodsaaklike vaardighede om die aarde as 'n stelsel en die verwante prosesse te verstaan.

 
Read more>
Voornemende nagraadse studente

Stel U belang in die Departement se navorsing? Skakel die betrokke akademiese personeellid om navraag te doen oor die huidige M.Sc. of Ph.D. projek geleenthede. Soek op die lys van akademiese personeel en hul navorsing belangstellings.

 
Read more>
Voornemende internasionale studente

Wil U 'n baccalaureus, Meesters of Doktorale projek behartig by ons? Ideaal, as 'n eerste stap, kontak die betrokke akademiese personeellid, wat in jou gebied van belangstelling werk, om meer inligting oor die huidige geleenthede te bekom.

Read more>